Play Video: (Note: The default playback of the video is HD VERSION. If your browser is buffering the video slowly, please play the REGULAR MP4 VERSION or Open The Video below for better experience. Thank you!)
Description: GRONDVAT, TORONTOnnIn ’n foto bokant die vervoerbandnkondig ’n sirkel tone van vele vorme en kleure aanndat almal welkom is in Toronto.nnWaar ons met paspoorte kronkel,nbewonder ek die Koreane se styl –nin my volgende lewe ngaan ek na ’n tien-uur vlug, só elegant arriveer.nnVlugvoosheid begin wysnwanneer ek in die badkamernVoltaren gel op my tanderborsel spuit.nnBy die volgende vertrekpuntndraai ek terug,nspring weer op die pendeltreinnna Terminaal 1 waar ek vandaankom –nn’n Air Tur