2.5b Bells Cave (Afrikaans) from dak jill Watch Video
Preview(s):
Gallery
Play Video: (Note: The default playback of the video is HD VERSION. If your browser is buffering the video slowly, please play the REGULAR MP4 VERSION or Open The Video below for better experience. Thank you!)
Description: BELL'S CAVEnnnHeeltemal verkeerd ingepak – swaar dinge bo.nHet ons opgeklouter in klowe en geskuifel op rantjies,ngerei klaterend en met ou tekkies aan.nOns pad verbyster. Naby aan sonondernhet Mike die grot opgespoor.nIn die kombersbaadjies wat my ma gestik hetnvolg ons hom – het ons afgegly op ons sterte nteen ‘n skadu afdraand af.nnSoos sardientjies het ons vyf geslaap,nonbewus dat mens tentmaak in ‘n grotnsodat rotte nie oor jou gesig kan loop nie.nMaar ons was ongestoord. In die nag